Hawer/Gars saad - Barley/Oats - Krugersdorp

Wednesday, 19 October 2011

Item details

City: Krugersdorp, Gauteng
Offer type: Sell

Contacts

Contact name 0828538630
Phone 0828538630

Item description

South Africa
GROENVOER bestaan sedert 2005
GreenFeed™ Growing Systems doen die ontwerp, vervaardiging en installering van ’n hele reeks modulêre aëroponiese groeikamer-toepassings van hoë gehalte oor die wêreld heen.
Ons maatskappy bestaan uit ’n span bedrewe groeikamervervaardigers wat dienste en kundigheid lewer om in jou gars/hawer-kweekvereistes te voorsien.
Alle groeikamer-eenhede met GreenFeed™ Growing Systems is weerbestand en sluit produkeienskappe in soos higiëniese afwerking, sterkte en duursaamheid en maklike samestelling in. Die GreenFeed™ Growing Systems is beskikbaar as ’n standaard-model of ’n individueel ontwerpte aëroponiese gars/hawer-groenvoergroeikamer in verskeie groottes

Daar is talle voordele aan aëroponiese groenvoerproduksie verbonde. Dit sluit die volgende in:
• Verminderde waterverbruik
• Minimale grondgebruik
• Gereelde voorraad
• Verminderde groeityd
• Verlaagde arbeidsvereistes
• Hoë kostedoeltreffendheid
• Verhoogde voedingswaarde
• Organiese voerbron

ALGEMENE VOORDELE VIR DIERE
• Hoogs smaaklik en voedsaam
• Verlaag voerkoste
• Verbeter algehele vrugbaarheid, bevrugtingskoerse en voortplantingsvermoëns
• Verbeter die voorkoms van die pels of vag
• Verhoog teelvermoë
• Verhoog verteerbaarheid dvan voedingstowwe
• Verbeter algemene dieregesondheid en siekteweerstand – ’n gesonder dier benodig minder veearts-sorg
• Verhoog oorlewingskoers van pasgeborenes
• Maksimum verrigting word verkry met minder proteïen weens beter opname en verteerbaarheid van daaglikse voer
• Het ’n alkaliserende uitwerking op die dier se liggaam
• Detoksifiseer die bloed en versterk die lewer
Konak GreenFeed Growing Systems vandag : nick@greenfeed.co.za – 082-853-8630 – www.greenfeed.co.za